SA Gospel Guestbook
  Please leave us a message, and thank you for your support!

Your Name? Your E-mail Address?
Message / Comments

John Tromp
Ek moet n heildronk op n 50ste verjaarsdag instel vir gelowige vrou.Kan iemand my help.
signed on 2010-11-08

Estelle
Soek mooi bewoording vir kaartjie uitnodiging vir dame wat 50 word. It's sag en vrouliks
signed on 2010-11-07

Loneaffet
stand excepting the walk-on at the all novel bodog casino , with latest casino games and at privilege casino bonus. you can also combine poker rooms at bodog poker Casino Spielen and Online Casino Spiele at the crush German casinos an mind best wishes to DE players.
signed on 2010-11-06

elize
ek soek asb afrikaanse geestelike lirieke
signed on 2010-11-05

Marie
hi ek moet my dogter se ooievaarstee hou en weet nie wat om te doen nie. ek wil nie my dogter soos 'n "freek" laat voel nie dit moet vir haar lekker wees en die mense moet dit geniet en dit onthou. Baie dankie.
signed on 2010-11-04

Sonia
My tiener seuns word gedoop ek is opsoek na bewoording vir 'n uitnodiging per sms
signed on 2010-11-04

Janine
Hello, my suster gaan trou en ek is opsoek na idees vir bewoording vir die uitnodiging kaartjies. Asseblief?
signed on 2010-11-03

elize
Ek soek asb na mooi woorde vir my seuntjie se doop uitnodiging
signed on 2010-11-02

Miekie
Ek is opsoek na mooi bewoording vir uitnodiging vir 'n ooievaarstee.
signed on 2010-11-02

Barbra
Haai, ek soek dringend 'n gebed gedig of bybelvers vir my baba dogter se doop? Help asb!
signed on 2010-11-01

Alfie
Soek gewyde boodskap vir 80 jarige dame
signed on 2010-10-30

LOUIS BROEKMAN
Ek soek asb dringend n kort mooi tafelgebed vir n troue
signed on 2010-10-29

Nicolene Nell
Opsoek na mooi bewoording vir ooievaarstee. My vriendin gaan ,n seuntjie h. Dankie
signed on 2010-10-23

Marilu
Ek trou oor 1 week en wil graag vir my man die oggend voor die troue 'n mooi gedig gee om te s hoeveel ek hom wardeer en Lief het en die res van my lewe 'n belofte aan hom maak om onderdanig te wees en hom te wardeer. Kan julle my asb 'n idee gee.
signed on 2010-10-21

Franche
Hallo Kan julle asb vir my mooi en oulike bewoording vir `n trou kaartjie uitnodiging stuur asb ek is raadop. Dankie
signed on 2010-10-20

Franche
Hallo Kan julle asb vir my mooi en oulike bewoording vir `n trou kaartjie uitnodiging
signed on 2010-10-20

Johan Pelzer
Ek en my vrou staan in die bediening (sang). Indien u verdere inligting soek of daarin sou belangstel om ons uit te nooi kontak ons gerus. Ons het 7 CD's beskikbaar
signed on 2010-10-20

Martine
Ek is opsoek na bewoording vir die uitbodiging van my seuntjie se doop. ons doop op my pa se plaas in die bos.
signed on 2010-10-20

Ancelia
Ek soek asb 'n mooi boodskappie vir 'n doop van 'n dogter? Ek wil dit ook self op 'n kaartjie sit.
signed on 2010-10-20

alet van wyk
my pa word 60. ek soek n mooi gedig vir hom. baie dankie alet
signed on 2010-10-18

natassja
hi daar, ek is opsoek na voorbeeld van n heildronk wat ek op ons ouers moet instel op my sussie se troue. kan julle asb help??
signed on 2010-10-17

charles
ek wil graag die woorde van stapsoldaatjie he vir my sondagskool
signed on 2010-10-16

Quintus Smit
Ek soek kort toespraak vir 'n 50ste verjaarsdag. Ook 'n mooi tafel gebed vir die geleentheid
signed on 2010-10-14

Chan de Waal
Ek is opsoek na oulike bewoording vir my sussie se seuntjie, hy word gedoop en hou sy eerste verjaarsdag op dieselfde dag. Ek wil 'n uitnodiging maak vir albei op een slag. Help asb!
signed on 2010-10-13

Anje Jacobs
My seuntjie word gedoop. As julle mooi bewoording het, sal ek dit waardeer. Dankie!
signed on 2010-10-13

PREV25 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 NEXT25