SA Gospel Guestbook
  Please leave us a message, and thank you for your support!

Your Name? Your E-mail Address?
Message / Comments

Melicia
Kan iemand dalk help met 'n aanhaling of gedig ens. vir 'n heildronk op 'n bruidspaar. Dankie
signed on 2011-09-05

wilma
Ek is op soek na n mooi trouliedjie wat niggies vir trou niggie wil sing kan iemand my dalk help baie dankie
signed on 2011-09-02

Carel Erasmus
Ek soek bladmusiek en lirieke van Romanz se Ek sal Getuig, asb!
signed on 2011-08-31

ANNETJIE
EK SOEK N PRAGTIGE BOODSKAPPIE UIT DIE BYBEL VIR MY DOGTERTJIE SE 1STE B- DAY.
signed on 2011-08-29

Elrika van Coller
Hallo da. Eks opsoek na 'n mooi rympie of gedig of seenwense om te lees vir my tannie se nuwe baba op hyaar ooievaarstee. Help asb. Thnx.
signed on 2011-08-25

Nico
Heildronk op bruidspaar - geestelike boodskap met sagte humor verkieslik. Aanhaling/gedig wat hul sal by bly vir ewig.
signed on 2011-08-24

Hannie
Ek is op soek na die bladmusiek en woorde van Piet Smit se oorwinningslied en Herders in die veld. Ek wil dit gebruik vir ons gemeente se kerssangdiens. Dankie by voorbaat.
signed on 2011-08-22

Emmerentia
Ek is op soek na 'n mooi boodskap vir 'n tannie wat 70 word wat ek vir haar in 'n kaartjie kan skryf asb.
signed on 2011-08-22

Heinrich
Ek is op soek na 'n mooi bewoording vir 'n troukaartjie, asook dankie se kaartjie en een of 2 mooi versies wat ek ook in die kaartjie kan gebruik
signed on 2011-08-16

Nicky
Hi Almal ek is ook opsoek na lekker ou Pinkster koportjies daardie tieppes wat n mens sommer wil laat koor dans LOL asb enige iets sal help God Bless
signed on 2011-08-16

Wilma
Ek soek n mooi boodskap vir n man wat 50 word
signed on 2011-08-16

Jan
Ek is op soek na trompet drukke vir enige Christelike musiek/kerk musiek aseblief.
signed on 2011-08-14

J Steyn
Soek na 'n mooi gedig/teks vir vrou wat 80 word.Iets spesiaals.Sal bly wees as julle kan help. Baie dankie.
signed on 2011-08-10

R Strauss
Ek is opsoek na n baie mooi verjaarsdag wense vir n pa van 70 jarige ouderdom. Baie dankie
signed on 2011-08-06

Elani Pienaar
Ek is dringend opsek na die woorde(lirieke) van Romanz -Ek sal getuig. Kan julle my dalk help? Baie dankie
signed on 2011-08-05

Antoinette
Ek is op soek na christelike woorde om liefde en dankbaarheid uit te beeld vir my ma aan my pa op sy 60ste verjaarsdag. Dankie
signed on 2011-08-04

Mariska Jordaan
Ek is opsoek na 'n mooi gedig vir my pas se 70ste verjaarsdag. Kan julle my asb help?
signed on 2011-08-03

ELMARI
ek is op soek na mooi versie of iets wat ek op 'n sakdoek wil borduur wil vir my dogter gee sy trou "something old" dis 'n ou sakdoek wat ek jare al bere.
signed on 2011-08-03

Kobus Venter
Help my met mooi woorde en 'n bybelvers vir my dogter.Sy word 32 Met Dank Kobus
signed on 2011-07-28

Francis Leibrandt
Eks opsoek na afrikaanse en engelse koortjies, liedjies vir ons kerk en jeug. Sal dit baie waardeer. Groete en Liefde Francis
signed on 2011-07-27

CalVedevive
Drugs Winding Woods Sayreville atomoxetine no prescription These side effects may include but are not limited to dry mouth, tiredness, irritability, nausea, decreased appetite, constipation, sweating, sexual problems, weight changes, increased heart rate, blood pressure, and urinary retention. http://www.emeraldisleworc.com/ - strattera drug
signed on 2011-07-25

angelique
Ek is op soek na mooi woorde wat ek op my oupa se begrafnis kan gebruik
signed on 2011-07-24

angelique
Ek is op soek na mooi woorde vir my oupa se begrafnis; hy was n wonderlike mens met n groot hart asb ek het hulp nodig so gou as moontlik
signed on 2011-07-24

Tymngymndiemi
All good health! Club gliding needwood Bella vista country club nj Jupiter island country club Latin night club miami Before connection
signed on 2011-07-23

Lynette Goosen
Ek soek bewoording vir 'n uitnodigingskaartjie na 'n 70ste verjaarsdag - miskien sommer 'n buiteblad skets vir die kaartjie ook!? Die persoon wat verjaar stel baie belang in motorkarre en WWE (vermaaklikheidstoei). Ek sien uit na jul kreatiewe idees. Moet uitnodigingskaartjies reeds volgende week uitstuur. BAIE dankie by voorbaat! Groetnis.
signed on 2011-07-19

PREV25 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 NEXT25